Kontak Ons


Adres:

1 Nywerheidslaan

Industriele gebied
Bothaville
South Africa

Kontakpersoon:
Attie Bezuidenhout
Tel nr: 083 739 0032
Selnommer.: 083 297 2344WhatsApp us now
Faks nr: 056 515 4541
Epos:
Webwerf: www.outdoorjunction.co.za
 
GPS Coordinates: S27 22 18.2 E26 37 24.2
Aanwysings:

Vanaf Welkom: Ry deur Bothaville R30, Draai regs, eerste afdraai na die brug in Indutriele gebied in. (Engen Garage links), Draai dan onmiddelik links. Volg die pad tot aan die einde. Outdoor Junction op jou regterkant.(Driehoek Saad Gebou)
Vanaf Klerksdorp: As jy Bothaville nader voor die brug, draai links in industriele gebied in. Draai onmiddelik weer links.Volg die pad tot aan die einde. Outdoor Junction op jou regterkant.(Driehoek Saad Gebou)

Besigheidsure:

MAANDAG TOT DONDERDAG 8H00 - 13H00 EN 14H00 - 17H00

VRYDAG 8H00 - 17H00

SATERDAG 8H00 - 12H00

SONDAE EN VAKANSIEDAE GESLUIT

 

Vul asb jou besonderhede in sodat ons jou kan kontak!