Ons is 'n kampwinkel wat enige kamp en 4x4 toerusting verskaf.

Sleepwaens, Vervangings buffers ("Bulbbars  en Towbars"), Aluminium bundu "canopy's", Tente, Visgery, Kamp Yskaste en te veel om op te noem.

Met Eskom se krag probleme spesialiseer ons in gas geysers, spesiaal opgeboude power packs asook groot verskydenheid ligte.

Ons is ook 'n trotse ECHO 4x4 "Link Dealer", wat die dinamies Roadster, Echo 1,3 ,4 , 5 en die Nuwe ECHO 6 sleepwaens insluit, asook die beste bundu karavaan op die mark, die KAVANGO en die nuutste in die stal die ECHO NAMIB 2 bed veld karavaan.

Ons het tans die Echo 4, op die vloer.

Ons doen ook verhurings van ECHO waentjies soos beskikbaar, tans het ons ñ ECHO 1 & 3 beskikbaar.

Ons organiseer ook van tyd tot tyd begelyde selfsorg, selfry toere, na verskeie bestemmings.

Skakel ons gerus vir enige kwotasies en navrae.

Kamp Groete

Attie

083 297 2344 Attie

083 739 0032 Winkel